Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Rooibekkies innie mieliesaad " deur BOERNEEF
" Rooibekkies innie mieliesaad " deur BOERNEEF [boodskap #91144 is 'n antwoord op boodskap #91145] Do, 11 Maart 2004 15:35 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Boerneef (I.W. van der Merwe)
Rooibekkies innie mieliesaad
Rooibekkies innie mieliesaad
hoe loop mens tussen goed en kwaad
die lekker vannie paradys
lank voor sy tyd was Adam grys
rooigeid vannie daeraad
ek korswil met jantataraat
raai bietjie wat ek met hom praat
die duisterheid van 'n gedig
maak goeiste weet die donker lig
Re: " Rooibekkies innie mieliesaad " deur BOERNEEF [boodskap #91145 is 'n antwoord op boodskap #91144] Do, 11 Maart 2004 15:33 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
pot snot.

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:sH%3c.254767$Qg7.57248@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Boerneef (I.W. van der Merwe)
> Rooibekkies innie mieliesaad
> Rooibekkies innie mieliesaad
> hoe loop mens tussen goed en kwaad
> die lekker vannie paradys
> lank voor sy tyd was Adam grys
> rooigeid vannie daeraad
> ek korswil met jantataraat
> raai bietjie wat ek met hom praat
> die duisterheid van 'n gedig
> maak goeiste weet die donker lig
>
Vorige onderwerp: " By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP
Volgende onderwerp: " Die ronde tafel van die rede " deur I. D. du PLESSIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 21:22:17 MGT 2024